meer-oor-prettige-praters

Meer oor Prettige Praters


Ek is Stan-Lee Gunter van ‘n klein dorpie in die Vrystaat. Ek is baie lief vir skryf en het dit al vroeg in my lewe besef. Ek wil graag hierdie liefde vir my taal en skryf oordra aan ander.

Skryf is ‘n passie van my. Ek het redenaars op skool baie geniet en na skool het ek besluit om verder daarmee aan te gaan.

Prettige Praters is ‘n droom wat n realiteit word!

Kontak my gerus:

[email protected]