Geen toespraak/skryfstuk sal geskryf word voor alle gelde nie ontvang is nie.
Daar kan een verandering na die tyd aangebring word en daarna is die toespraak of opstel finaal.
Jy is geregtig op jou toespraak vir 12 maande, maar dit bly Prettige Praters se eiendom.
Na die 12 maande sal dit op die webblad geplaas word as voorbeeld toesprake of vir ander doeleindes.
Geen gedeelte van die toespraak mag vir n ander leerder se toespraak gebruik word nie. Geen gedeelte van die toespraak mag gedeel word met ‘n ander skrywer nie.